Thursday 30 March 2017

Mills Familie


Dit was baie lekker om bietjie weer saam die Mills familie te kuier na 'n hele paar jaar! Stoeltjies en leertjies was afgelaai van die bakkie en hulle self inisiatief het my werk so maklik gemaak.

 Die bewolkte weer was 'n seen met sagte natuurlike lig en 'n hele park as ons speel terrein. Die kinders is so maklik om af te neem en was tot genooi om saam te gaan huistoe om verder te speel.

Dankie vir julle moeite en samewerking - dit was pret!

© Grafiac 2011 – present. All Rights Reserved - Images in this album or any part of the images, may not be used, reproduced, copied or dissimulated in any manner without prior written permission































No comments:

Post a Comment