Friday 5 May 2017

Visser Familie


Dit was 'n eer om hierdie familie so na aan my hart te kon afneem.
Corne, wat ook 'n fotograaf is, het gevra met ons kuier in die sandveld of ek nie 'n paar foto's kan neem vir haar nie aangesien dit nie elke dag is wat sy 'n ander fotograaf op haar stoep het nie.

Ek het probeer vir die donker-"look" foto edits wat deesdae so populer is, but "practice makes perfect" !

Ek hoop julle geniet die foto's <3

© Grafiac 2011 – present. All Rights Reserved - Images in this album or any part of the images, may not be used, reproduced, copied or dissimulated in any manner without prior written permission




































No comments:

Post a Comment