Die talentvolle Tahlia is deel van die Talent Africa span wat gedurende Julie maand aan Talent America in New York gaan deelneem. Sy doen Hiphop en Lyrical Contemporary van ouderdoms groep 12 - 14 jaar. 'n Besonderse prestasie vir so jong en pragtige meisie! Ek is baie opgewonde saam met julle en hou styf duim vas!
© Grafiac 2011 – present. All Rights Reserved - Images in this album or any part of the images, may not be used, reproduced, copied or dissimulated in any manner without prior written permission
Pragtig! Geniet elke oomblik ons is trots op jou Tahlia
ReplyDeleteShe is lovely
ReplyDelete