Sunday 27 August 2017

Stoepsit Kothuis


'n Lekker ruim, romantiese wegbreek, tussen die Canola lande en naby aan die see. 

Was heerlik om weer vir Stoepsit te gaan kuier en foto's te neem ter voorbereiding van die bemarking van hul nuwe kothuis.

Vir meer inligting, volg die onderste skakel

© Grafiac 2011 – present. All Rights Reserved - Images in this album or any part of the images, may not be used, reproduced, copied or dissimulated in any manner without prior written permission























No comments:

Post a Comment